Uncategorized

Suiwer Afrikaans

IWETTA GERASHIMCHUCK het die Verenigde Volke se laaste essay-kompetisie van die vorige millennium met haar Dictionary of Winds gewen; ’n werkstuk wat in ses tale gepubliseer is. Sy het haar BA-graad in internasionale betrekkinge met ’n meestersgraad in internasionale besigheidsadministrasie opgevolg en op 27 jaar ’n doktorsgraad in ekonomie verwerf. Sy is hoof van die

Suiwer Afrikaans Read More »