Regina se belydenis en Nagmaal

Wat ‘n ongelooflike belewenis: Volgens haar geloof, het Regina nie vanoggend ontbyt gehad nie, maar gevas. Sy het toe haar belydenis by Vader Daniel van die Russiese Ortodokse Kerk in Midrand gedien en Nagmaal gebruik.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *