Groot manne, groot hande

Watter Springbok het die grootste hande – Schalk Burger, links, of De Villiers Visser, bo? Lika Gorokhowa, ’n Russiese vrou wat vlot Afrikaans praat en in 2021 die reünie van die Springbokke bygewoon het wat in 1981 in Nieu-Seeland en die VSA getoer het, het gemeet en beslis: Gewis Groot Schalk! Bo is ’n brons-afbeelding van Schalk se hande wat op sy wynplaas, die Welbedacht Wynlandgoed by Wellington in die Boland uitgestal word.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *