Sneeurugby
For the love of RUGBY Only in Russia
Julia Kkotsevkova, Rusland se eerste Mej Wêreld, en die Russiese gimnas Elena Zamolodchikova (10) by Sun City. Elena het in 2000 by die Olimpiese Spele in Sydney twee goue medaljes en ’n silwer gewen. Elena het twee goue medaljes en een silwer by die 2000 Sydney Olimpiese Spele gewen.
Mej Wêreld en Olimpiese kampioen Read More »
Wessel Oosthuizen en Nico Moolman het die boek, Persoonlike vriendskappe Boere & Russe gepubliseer. Dit is by die AfriForum Teater en ook in Moskou bekendgestel. Kyk na die videos van die geleenthede.Persoonlike vriendskappe Boere en Russe in in Afrikaans en is ook in Russies vertaal. Die boek is beskikbaar by wesoos@telkomsa.net teen R400 Postnet ingesluit.
Geskiedenis van Boere en Russe Read More »
3 Januarie 2024. Moskou Russiese Federasie. Die temperatuur by my vriend se “dacha” buite Moskou is minus 40 grade Celsius! Die onderste foto is dieselfde plek gedurende die somermaande.
Rusland in die winter Read More »
Ek het die eerste “Russiese” mense in 1987 by die Wêreld se gimnastiekkampioenskappe in Rotterdam in Nederland gesien en was verstom om te ontdek dat dit die Sowjetspan was wat uit gimnaste van verskillende Republieke bestaan het. Verder was ek stom geslaan dat, anders wat ons leiers wat die Amerikaasne en Britse proganda aan ons
Eerste kontak met Russe Read More »