Geskiedenis van Boere en Russe

Wessel Oosthuizen en Nico Moolman het die boek, Persoonlike vriendskappe Boere & Russe gepubliseer. Dit is by die AfriForum Teater en ook in Moskou bekendgestel. Kyk na die videos van die geleenthede.
Persoonlike vriendskappe Boere en Russe in in Afrikaans en is ook in Russies vertaal.

Die boek is beskikbaar by wesoos@telkomsa.net teen R400 Postnet ingesluit.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *