Regina se belydenis en Nagmaal Leave a Comment / Uncategorized / By admin Wat ‘n ongelooflike belewenis: Volgens haar geloof, het Regina nie vanoggend ontbyt gehad nie, maar gevas. Sy het toe haar belydenis by Vader Daniel van die Russiese Ortodokse Kerk in Midrand gedien en Nagmaal gebruik.